• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Hunters Nasionale Webwerf


Besoek die SA Jagters Nasionale webwerf.

Lede Administrasie

Aanlyn Lede Administrasie vir nuwe en bestaande lede.


Jagbestemmings

Soek of plaas jou Jagbestemming op die SA Jagters Jagbestemmings-databasis

Majubatak

Majubatak is geleë in die Volksrust-area en lede kom uit dorpe soos Amersfoort, Perdekop, Piet Retief en Newcastle. Ons maandvergaderings word by Volksrust Rugbyklub gehou en die skietdae vind plaas op die skietbaan by Majuba Kragstasie.
Die tak is Oktober 2006 gestig toe die tak as geheel vanaf `n ander vereniging na die SAJWV oorgeskakel het. Die tak se getalle wissel tussen 180 en 200 lede.
Daar word elke maand `n bestuursvergadering gehou wat alle lede kan bywoon. Daar word een keer `n maand `n skietdag aangebied waar gepoog word om al die SAJWV skiet-tabelle afwisselend aan te bied .
Daar word gereeld per SMS’e aan tak lede gekommunikeer en die taknuus word ook  op die webwerf opdateer.
Gedurende die konstruksie van Majuba kragstasie het die tak betrokke geraak met die bewaring van die Ouvolk. Die tak is deurlopend betrokke by hervestiging, die bewaring van habits en om inligting oor die spesie te versprei.

Kalendar

No events

Tak Nuus

Skiet- en Jagaangeleenthede
Elke skietdag is oop en ons verwelkom skuts om by ons takskietdae te kom skiet. Op 23 Junie 2018 bied ons die Bosveldtabel sowel as die Buffeltabel aan. Die Vlakvark- en Spoedjakkalstabelle word ook aangebied. Die inskrywing begin 8H30 en die koste is R80 vir volwassenes en R60 vir skoliere. Ons sien daarna uit om julle skietvriende daar te ontvang.

Opleiding
Doen navraag oor opleidingsgeleenthede by Wynand Greyvensteyn, 083 249-6645.

Bewaring
Die tak is besig met die Ouvolk-projek en die stigting van geskikte bewaarareas is steeds aan die gang.

Majubatak

Dankie vir jou belangstelling in die Majubatak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildsbewarings Vereniging.

Vir ledeadministrasie and navrae kontak:

Wynand Greyvensteyn
083 249 6645
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Tak Posadres
Wynand Greyvensteyn
Posbus 423
Volksrust

Tak Bank Besonderhede

Bank: FNB
Tak: Volksrust (kode 270543)
Lopende rek: 62120726255

 

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Skietdae vind gewoonlik elke derde Saterdag van die maand op die skietbaan by die Eskom Kragstasie plaas. Met groot uitsonderings Read More
  • Ledevergaderings

    Op hierdie stadium word geen lede-aande aangebied nie, maar alle lede is welkom om die bestuursvergaderings by te woon wat Read More
  • Opleiding

    Alle opleiding in die tak word deur die Opleidingsbeamptes aangebied, en datums en tye word persoonlik met die betrokke beamptes Read More
  • Bewaring

    Ons tak het begin as ‘n groep jagters, herlaaiers en sport skuts wat georganiseerd wou begin deelneem, deur die tyd Read More
  • 1

We have 259 guests and no members online